Fanakalo ★'s profile

Volksvreemd Cider

VOLKSVREEMDE 
GEGISDE APPELSAP 

Hierdie appelborrels getuig van daardie besondere eienskap: geduld.
Die appels is in Mei 2009 versap en in ou Boergondiese vate gegis en vir ‘n jaar
verouder voor die tweede gisting. Dégorgement is op 10 Mei 2016 gedoen, na
sewe jaar van “sur lie” veroudering. Geniet hierdie edele en unieke produk.

Gesondheid!
Follow us on Instagram for daily visual updates.
Volksvreemd Cider
Published:

Volksvreemd Cider

"SOMETHING FOREIGN" - fermented apple juice This apple bubbly testifies to one particular thing: patience. The apples were pressed in May 2009, Read More

Published: